“A surprise SARS audit left a family facing an impossible bill — until Mitax stepped in and 80% was written off.”
Om ’n liefde te verloor bring reeds baie stres en hartseer, en dan om uit te vind dat daar ’n baie groot rekening by SARS is na ’n oudit, waarvan ons niks geweet het nie, aangesien my pa altyd hierdie soort sake hanteer het.
Ons het besluit om vir Marlon van Mitax te vra om te help, en hy het saam met ons gewerk en vir ons opsies gegee, maar ook sy aanbevelings gemaak, waarmee ons saamgestem het. Ná maande se vergaderings en onderhandeling met SARS, is ’n kompromie bereik waar SARS 80% afgeskryf het. ’n Baie stresvolle tydperk het uiteindelik baie gunstiger geëindig as wat verwag is. Marlon en Mitax het werklik verder gegaan as wat nodig was.
Hulle neem regtig jou behoeftes en opinies in ag en doen nie net soos hulle wil nie.
– Anoniem, Kaapstad